BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2004-10 > 1096924324


From: "Simon" <>
Subject: Re: [BP] Gabriel Petrus Rossouw X Danelia Helena Goosen
Date: Mon, 4 Oct 2004 23:12:04 +0200
References: <20041003064523.25972.qmail@web53908.mail.yahoo.com>


Isebelle goeienaand en baie dankie,

Ek het hopelik Danelia Goosen se Sk op NAAIRs gevind en as 'n vriendelike
Kapenaar kans sien om die volgende af te skryf asseblief !!!!!!!


DEPOT KAB
SOURCE MOOC
TYPE LEER
VOLUME_NO 6/9/3458
SYSTEM 01
REFERENCE 21155
PART 1
DESCRIPTION ROSSOUW, DANELIA HELENA. NEE GOOSEN. ESTATE PAPERS.
STARTING 19290000
ENDING 19290000



Aldus skoonma se mondelinge mededeling was sy dan met Gabriel Petrus Rossouw
getroud.

Ek vind op Naairs 2 boedelleers dateer 1925/26 wat moonlik pas - maar ek
probeer eers vir oumagrootjie.





Simon















----- Original Message -----
From: "Isebelle Krauss" <>
To: <>
Sent: Sunday, October 03, 2004 8:45 AM
Subject: Re: [BP] Gabriel Petrus Rossouw X Danelia Helena Goosen


>
> Ek het vele Gabriel Petrus se ? op my databasis....maar geen Danelia
Goosen nie.
>
> Daar was wel baie ondertrouery tussen die Du Plessis families en
Rossouws.
>
> Ek het dan ook Susanna Maria Rossouwe en Maria Susanna Rossouw.Die datums
is egter nie reg nie (dogters van Gabriels)



This thread: